Rooi vrou en Rooi maan
|
Category: |
Paintings |
|
Price: |
R 15000.00 |
|
{{variant.name}}:
|
{{opt.name}}
{{opt.name}}
|
as jyself of die universe
of iemand wat omgee
en potensiaal raaksien
net lank genoeg bly stilstaan
om te kyk of te luister
of bietjie moeite doen
om op te lig en te lief...
dan kan die verlepste plantjie
weer floreer
met 'n hupstootjie van 'n ewemens
kan 'n medemens nuwe hoogtes bereik
net 'n bietjie uitreik
'n klein bietjie vertroue
net 'n wedersydse genadevegie van liefde
maak die wêreld vir ons almal
'n sagter plek
©LIDI
(Ek het vir dié vrou bietjie spieëltjies op haar klere vasgewerk
en vir haar 3 singende kanaries gegee
en lowlights in haar hare gesit
en siedaar...hoe blink haar oë nou)
1.5m x 1.2m
Olie op Canvas
Geraam met aluminium
(Mixed media)